christmasblueschristmasblues

christmasblues

60 – Paarl, Western Cape, South Africa

veels te lank alleen en werk te veel! ek wil my lewe geniet en weer n maatjie he

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: 20 January 2017

Online: 13 February 2017

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Paarl, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
60
Star Sign:
Aquarius
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English; German
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Friends; Open to possibilities
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in the World
Gender:
Male
Age Range:
50 - 65
Star Sign:
Any
Height:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Any
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Lyk jonger as wat ek is, hou van tuinmaak, dans, langs see stap en al die dinge wat my maatjie wil doen. Die kinders is groot en dis tyd vir ons om weer n kans op geluk te kry. Ek het lang donkerbruin hare en groen-blou oe.weeg so tussen 60 en 65kg en hou van kaalvoet loop. Het ongelukkig 20 jaar ouer geword van die dag wat Dr op Kersdag gese het my 23jarige sal n quadripleeg wees vir die res van sy lewe,dit glo ons nie!!!, want hy verbeter elke dag en ons glo die Here sal hom binnekort gesond maak met Sy wonderwerk! Dis tyd dat ek my eie maatjie kry nou. Iemand om die eensame tye mee te deel en n sielsgenoot wat verstaan, opreg en eerlik is,want my oudste seun het Maandag 40 geword in UK en my jongste is nou verloof en wil hul eie ding doen? Die waarheid is na my man se dood het ek die verkeerde man getrou en altwee my seuns het n "pa"aangeneem as hul eie! En altwee hierdie "pa s" verbeel hulle dat ek deel van hulle lewe is, terwyl ek steeds jare lank vir myself moet sorg? En alleen en eensaam is wanneer die seuns nie by is nie. Hoe sal ek ooit weer ware liefde vind? Dis net onmoontlik, behalwe as ek my seuns teleurstel? Ek soek net n maatjie om mee te gesels saans wanneer almal slaap en ek alleen is. Is jy daardie persoon? Geen seksgesels asb!! Ek is n baie naiewe ouvrou, glo dit ! My oorlede man ontmoet toe ek 13 was en getroud op 18, soek asb. Nie!!!! Kansvatters en Hardup mans nie!!! Net ordentlike Afrikaanse blanke mans wat kleinkinders het soos ek en groot kinders wat nie by hulle bly omdat hulle te lui is om te werk nie. Genoeg daarvan in my lewe gehad! My kinders het begin werk na skool en kyk na hulself, dank die Vader en my "tough love"

About Her Ideal Match

Gemaklik, betroubaar, liefdevol en respek vir sy maatjie met lewenslus. Saam langs see stap en in tuin werk en kamp en braai en al die lekker dinge in die lewe. Ek haat leuens en mans wat net agter een ding is! Die lewe is soveel meer!Ek soek n maatjie wat als sa
am my kan doen soos my oorlede man. Om saam oud te word en hy moet my kinders en kleinkinders liefhe nes ek. Werk al my lewe lank vandat ek 17 is en moeg gewerk. Wil n slag rustig in tuin en kombuis speel soos my ma gedoen het. Nooit kans gehad om te leer kook of bak nie, was te besig om te werk om my kinders groot te kry. N man wat my n slag op die hande dra en my waardeer en nie net agter my looks aan is nie!! Gelukkig is ek nou te oud vir looks!lol! N maatjie om mee eensame tye te deel en verstaan, opreg en eerlik is. Iemand wat my kan laat lag en gelukkig maak.....plat op die aarde en vriendskap is belangriker as enigiets anders

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I wear glasses only when reading
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Long; Straight
Body Art:
Pierced ears
Personality Traits
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Naive; Optimistic; Outgoing; Realistic
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Purple
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Asian Fusion; Chinese; Fine Dining; French; German; Greek; Indian; Italian; Japanese; Seafood; South African; Sushi; Thai
Music Preferences:
Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Folk; Instrumental; Jazz; Latin; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Books:
(Auto)biographies; Business; Fantasy; Fiction; History; Mystery; Non-fiction; Religious; Romance; Sci-Fi; Science / Technology; Self-help; Travel
TV Shows:
Action/Adventure; Comedy/Sit-coms; Documentaries; Educational; Movie Channels; Music Channels; Nature/Wildlife; Reality shows; Sci-Fi; Sport; Variety shows
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance; Sci-Fi; Westerns
Interests:
Board games; Business news; Card games; Collecting stamps, coins, etc.; Cooking; Gardening; Investing; Knitting; Painting; Photography; Pottery; Reading; Sewing; Surfing the Internet; Writing books; Writing poetry
Sports:
Aerobics; Birdwatching; Camping; Chess; Dancesport; Fishing; Hiking; Rugby; Tennis; Walking
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Gardening
Cooking:
I really enjoy cooking
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on video
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Animals:
I like animals
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got sisters
Family Closeness:
We're very close
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Reading:
I enjoy it
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Like):
Bird(s); Dog(s); Exotic pet(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Body piercing(s); Erotica; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Beach house
Religious Attendance:
Only on religious holidays
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Politics:
I have no interest in politics
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz:
Nervous; Curious; Optimistic; Excited