In His Own Words
About Him
Ek is 'n groot ou met 'n groot hart, 'n bietjie stout maar baie oulik. Die lewe, liefde en lag bedwelm my, maar melk en koekies wen dit amper (soos jy kan sien aan my groeiende middellyf).
Ek is so gelukkig om die beste werk in die hele wye wêreld te hê - ek reis reg om die aarde en sit glimlagte op mense se gesigte. Ek is ook 'n professionele skoorsteenklimmer. Ek weet dit tel nou nie eintlik juis as 'n sport nie - nie dat ek seker is waarom nie - maar dit hou my in vorm, al is dit 'n ronde een.
Wanneer ek nie reis nie (of vassit in skoorstene nie), hou my klein vriende en groot troeteldiere my uit kattekwaad uit... of miskien is dit eerder ek wat hulle daarvan red. Kan nooit sê nie.
Met die 20% afslag wat beskikbaar is op subskripsies, is daar geen rede waarom jy nie 'n bietjie vir my kan skryf of ten minste kan byvoeg as 'n gunsteling nie.
Ek wens jou en jou geliefdes 'n spesiale en vredevolle feesseisoen toe!
PSSST... die 20% afslag en my besoek is verleng tot die 25ste Desember waarna ek lugwaarts keer om 'n paar laaste rondtes te doen voor ek ho-ho-huistoe gaan! Nie om mysself meneer die Kersfees Grinch te hou nie, maar ongelukkig is hierdie offer nie beskikbaar vir lede wat outomatiese hernuwende subskripsies het nie.
About His Ideal Match
Jammer Dames, ek het reeds by perfekte pasmaat ontmoet. Ons het miskien nie ontmoet op 'n aanlyn-afsprake webwerf soos wat so baie paartjies deesdae doen nie, maar kom laat ek jou vertel, die liefde het verskans gekom in die vorm van 'n sneeubal en my reg teen die kop getref! En sy gee nie eens om oor my middellyf nie...
MAAR... ek kan nooit genoeg vriende hê nie - mans of vrouens, groot of klein, gepels of nie. So moenie skaam wees nie, kom sê 'Hallo' en vertel my wat dit is jy graag vir Kersfees wil hê :-)
What His Friends Say
VaderKersfees hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
Finland | |
Location: |
Rovaniemi, Lappi, Finland | |
Gender: |
Male | |
Age: |
110 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
Large | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
White | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Arabic; Danish; Dutch; Finnish; French; Gaelic / Irish; German; Greek; Italian; Norwegian; Polish; Portuguese; Romanian; Russian; Spanish; Swedish; Turkish | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Married | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
PhD / Post Doctoral | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Türkiye | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Female; Male | ||
Age Range: |
Any | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Large; Curvaceous; Full figured; Stocky | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Below Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Auburn; Red; Black; Grey; White; Shaved | ||
Eye Colour: |
Black; Blue; Brown; Green | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Afrikaans; Danish; Dutch; English; Finnish; French; Gaelic / Irish; Georgian; German; Greek; Italian; Norwegian; Polish; Portuguese; Romanian; Russian; Spanish; Swedish; Turkish | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Jewish; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
On Welfare/Benefits; Struggling; Solvent; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Curly |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have a visual impairment |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Slapstick |
Intelligence: |
Rocket Scientist |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A social butterfly |
Personality Traits: |
Funny; Intelligent |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Friendliness; Kindness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Classic (My tastes echo long-established norms) |
Favourite Clothing: |
My pyjamas |
Favourite Colour: |
Red |
Music Preferences: |
Blues; Classical; Gospel / Religious |
Reading: |
There's nothing better |
Books: |
Fiction; History; Religious |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Cartoons; Documentaries; Soap operas |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Black & White / Silent; Comedy; Documentary |
Interests: |
Gardening; Healthy living; Photography; Yoga |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Bodyboarding; Ice Skating; Rock climbing; Sky diving; Surfing; Water skiing |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
German; Greek; Seafood |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a week |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I DO have a bed in my office! |
Pastimes of choice: |
Reading a book |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've lost count |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
Ask me later |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Horse(s) |
Pets (Like): |
Exotic pet(s); Fish; Reptile(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Long hair; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Power; Sarcasm; Wealth |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
More than once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
At home with a good book |
Feelings about using DatingBuzz: |
Optimistic |
Honesty: |
Extremely |