In Her Own Words
About Her
BLANKE MANS ALLEENLIK, JAMMER.
Ek is eerlik en opreg.
Ek wil graag alles saam my maat doen.
Iemand wat bereid is om iets uit te praat, 'n probleem op te los.
Nie iemand wat ompaaie loop en belangrike dinge wat gebeur het te ontduik.
Ek pas maklik in by mense en kan maklik aapas in 'n vreemde geselskap.
Ek hou darvan om goed te wees vir mense.
About Her Ideal Match
BLANKE PERSONE ALLEENLIK, JAMMER EN DANKIE.
As jy nie oop/deursigtig/ eerlik of opreg is, moenie jou tyd mors om vir my te skryf nie.
As jy 100 vrouens op 'n slag wil entertain, jy is by verkeerde adres, hou verby asseblief.
Hy moet enige iets saam my wil doen. Help met alle huislike take soos ek hom met alles sal help.
Hy moet buigbaar en konstant wees. Ek soek niemand wat oor my wil loop, oordonner en my wil beheer.
'n Mense mens wat in 'n one man band speel. Ek text nie 100 mans gelyk
Ek wil jou vertrou, enige tekens van 'n leuen in enige opsig, dis koebaai met jou.
Respek, waarde het in waarheid, opregtheid, eerlik, openlik. Indien jy weet jy kan nie in dit voldoen, hou sommer verby, dankie. Jy is ongelukkig nie welkom in my innemende lewe.
Jy moet te alle tye jouself wees. Nie die teenoorgestelde doen as wat jy sê. Die waarheid is geneig om uit te kom.
Ek het die vermoë om mense maklik op te som.
Moet buigbaar wees en konstant wees.
Ek sal 'n ruk lank vir jou tyd maak, maar my opsomming is normaalweg baie na aan die waarheid.
Ek verwag jy is die "provider" in die huishouding. Ek sal alles wat ek kan bydra soos ek kan.
Ek hou van gee en ook ontvang. Ek duld geen leë woorde. Jou woord is jou eer, klaar punt.
As jy nie kan voldoen in bogenoemde, moet asb nie jou tyd met my mors nie...
Vertrou alles is duidelik en maak sin.
Ek sien uit om met jou te gesels.
What Her Friends Say
ShareEverything hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Vredendal (?), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
154cm (5' 0.6") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Struggling |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 194cm (6' 4.4") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; None (Bald); Shaved | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious; Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
No; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Retired; Self-employed; Technical / Science / Engineering; Other | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
ShareEverything has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.