In Her Own Words
About Her
Ek is vriendelik, weet wat die kwaliteite sal wees van n persoon waarmee ek bereid is om volkome te commit. Hier is o.a. items om te oorweeg.... eerlikheid, moraliteit, tradisioneel n man van sy woord. Sy gevoelens kan wys en daaroor kan praat.
Kommunikasie is nie onderhandelbaar nie...dit is n gesonde uitlvloeisel wees van n gesonde verhouding!! Lief wees vir sy naasbestaandes en kinders. Empatie het met die daar buite wat minder bevoorreg is.
altyd belangrik en n kind van God. Ek is behulpsaam en hou daarvan om met my maat aktiwiteite te deel. soms te terg...en liefde te wys. Ek is baie netjies. Hou van kos maak en doen ook graag clay oorbelle. [removed]
About Her Ideal Match
Moet n kontak persoon wees....gemiddeld tot groot/lank. N man wat respek vir sy maat sal he. Lojaliteit is nodig om mekaar te vertrou. Vriendelik, netjies, goeie maniere met balans in jou lewe. n Familie mens wat dalk kamp/ buitelewe geniet, die see geniet. Hou daarvan om nuwe plekke te sien.en natuurlik n cuddle mens...of dit in die winter voor die vlamme van n kaggel is!! Dit is belangrik dat jy nie net bestaan vir die tyd wat ons oor het nie....ons moet lewe!!
Groete
[removed]
What Her Friends Say
Liza003 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Johannesburg (Gillview), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
65 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
173cm (5' 8.1") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Ask me later | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
60 - 71 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Dark Brown; Greying; Grey; White | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
Bachelors degree; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Liza003 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



