In Her Own Words
About Her
Ek sien elke dag as ‘n seën en voorreg om wakker te word. Ek geniet die lewe en hou van kuier saam vriende en familie. Ek is mal oor sport en F1 op Sondae saam ‘n lekker Braai en glasie wyn. Om saam iemand dit te deel wat verstaan wat seerkry en swaar jou al geleer het is ‘n abolute bonus. Die “basics” van ‘n verhouding is nie onderhandelbaar nie (respek,omgee,vertroue en aanvaar ding). Ek is ook baie lief vir diere en die see en Bosveld! Ek geniet om te lees en tuinwerk te doen.
About Her Ideal Match
Hy moet ‘n regte teddybear uitkyk hê op die emosionele kant want daar is niks so lekker soos ‘n stywe drukkie en soen nie. Hy moet die lewe positief hanteer en ook verstaan dat 2 verskillende wêrelde bymekaar moet aanpas. Hy moet kan lekker Braai en ‘n gemaklike persoon wees tussen mense en nie drank misbruik nie. Hy moet my met respek hanteer en partykeer bietjie bederf ☺️ Hy moet ‘n Christen wees en dit kan uitleef. Hy moet van sport hou en ook kan gaan stap saam my en die lekker in die lewe geniet.
What Her Friends Say
Rooibok_68 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Centurion), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
56 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Red | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 70 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English; Dutch | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Rooibok_68 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


