Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: 19 October 2016

Online: 07 November 2016

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
52
Star Sign:
Capricorn
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Ask me later
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Executive / Management
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Centurion; Cullinan; Pretoria (Gauteng, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
21 - 51
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Married; Separated
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Regular
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Dit is maar moeilik om jouself regtig hier te beskry em dan te dink iemand moet van jou hou, ken en kies...

My werk hou my baie besig en ek kry min tyd vir rondloop of vakansie alhowel ek ook hou van alles wat almal altyd hier beskryf... wonder hoeveel tyd almal werklik daarvoor het.

Is mal oor kinders en die natuur, 4X4, Duel purpose bike ry, die bos en die see...

Daar is niks so lekker om in die buitelug op 'n verlate grondpad te ry en die geure te ervaar van die grond, wind, plante en water nie.

Ek is 'n baie gemaklike persoon met 'n baie goeie sin vir humor, so jy kan my nie altyd erensig opneem nie. Ek verkies natuurlik altyd meer die ligte luim van dinge as om alles baie gekompliseerd en erenstig te maak. Ek is impulsief en doen dinge op die ingewing van die oomblik, maar het ook soms ondersteuning nodig met 'n besluit om iets te doen.

Baie aanpasbaar by omstandighede van kamp waar daar niks is nie tot in die duurste hotel, nie dat ek die hotelle sal opsoek nie. Ek is lief vir kosmaak en is nie vol fimies nie.

As jy sou belangstel om te gesels, laat maar weet.

About His Ideal Match

Net soos dit moeilik is om te beskryf wie jy is, is dit moeilik om te skryf wat jy van iemand verwag.

Net soos almal beskryf hulle hou van die buitelewe, natuur, kinders en wat ook al, hou ek ook daarvan.

Wees bietjie rialisties. Alles is nie net vakansie, wyn, loop op die strand of kuier in die bos nie. Meeste van ons is nie olie magnate nie, moet maar werk vir ons geld en dit maak dat tyd nie altyd beskikbaar is nie.

Iemand wat gemaklik is met hulle self.

So ek is opsoek na iemand met wie ek lekker kan gesels, miskien op 'n stadium ontmoet vir 'n koffie, tee of koeldrank. Blykbaar het ek nie genoeg kultuur om wyn te drink nie... hehehehe... 'n Braai af en toe is ook lekker.

Iemand wat kan saam praat oor idees vir avonture, kuier in die boendoes, weg van die werk. Aan die ander kant wat verstaan as mens werk en nie altyd kan reageer op 'n mail, 'n oproep of 'n wynkie kan drink op 'n eksotiese strand nie.

Aanpasbaar en werklik hou van die buite lewe, kamp in die gramadoelas waar daar net sterre is wat jy kan sien want dit is so donker dat jy nie jou hand voor jou gesig kan sien nie. Nie vol nonsies is as dit by kos kom nie. Moenie bekommerd wees nie, ek eet ook nie goed wat mens nie kan eet nie soos goggas, spinnekoppe en sulke grillirage goed.

Ek is nie mal oor extreme sport nie, maar daar is seker ook uitsonderings. Ek het geen rede om van 'n brug af te spring of uit 'n werkende vliegtuig uit te spring nie. Ek glo ek sal mal wees oor duik. Geniet so af en toe snorkel.

So, ek is nie seker of daar iemand is wat sou belangstel in die bogenoemde nie,maar laat ons kyk.

Voeg my maar by as 'n "Favourite" en dan kyk ons wat gebeur! Gesels sal lekker wees!

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Light
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Straight
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Quiet; Realistic; Shy; Silly; Wild & Crazy
Valued Qualities:
Compassion; Contentment; Devotion; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Yellow
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Chinese; Doesn't matter; Fast food; French; German; Greek; Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai; Vietnamese
Music Preferences:
Dance / Disco; Electronic Dance Music; Instrumental; Latin; New Age; Pop / Top 40; Rock; World
Books:
Crime; Fantasy; History; Science / Technology; Self-help; Travel
TV Shows:
Comedy/Sit-coms; Game shows; Movie Channels; Nature/Wildlife; News; Reality shows; Variety shows
Movie Preferences:
Comedy; Documentary; Romance
Interests:
Auto repair; Business news; Computer & video games; Computer programming; Cooking; Photography; Sewing; Shopping; Surfing the Internet; Woodworking
Sports:
Archery; Birdwatching; Camping; Cricket; Cycling; Fishing; Golf; Hiking; Horse Riding; Hunting; Motorsport; Mountain biking; Paddle surfing; Rugby; Scuba diving; Shooting; Snorkeling; Squash; Tennis; White water rafting
More Lifestyle
Pace of Life:
Hectic
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Once or twice a week
Cooking:
I really enjoy cooking
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
Watching from the couch
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're average
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Reading:
I'm not keen
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Bird(s); Dog(s); Fish
Pets (Like):
Horse(s)
Pets (Dislike):
Rodent(s)
Turn-ons:
Body piercing(s); Dancing; Flirting; Intelligence; Long hair; Skinny dipping
Turn-offs:
Assertiveness; Erotica; Power; Sarcasm; Thrill seeking; Wealth
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Fire the boss
Dream Home:
Cabin in the mountains
Religious Attendance:
Rarely
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz:
Hopeful; Curious