GooseberryGooseberry
Gooseberry

71 – L'Agulhas, Western Cape, South Africa

GooseberryGooseberry
8
3

Gooseberry

71 – L'Agulhas, Western Cape, South Africa

Ek wil jou lewe weer inkleur Jou laat lag en nooit nie sal laat huill laat huil

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Today

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

Om my te kan verstaan gelukkig te maak liefde te gee en om tyd te spandeer om Die Heerser van die Groot Heelal se skepping werk te geniet Eks lief vir tuin maak en beskou myself as n kreatiewe mens Lief vir diere en raak hartseer as n skilpad of n bokkie raak gery word deur mense wat dit kon verhoed het Ons is nie gemaak om alleen te wees nie maar om mekaar aan te vul met die mooi dinge wat die lewe ons bied in n huis waar daar net vrede en liefde is My passie is om tyd te spandeer aan my natuur bewaring projekte waarvan ek die stigters lid rmet n groep wat diselfe belangstelling het as ek Ek hou van om n vrou te bederf met my goedheid en haar altyd eerste te stel Ek besoek die gym gereeld en glo as jy nie spieer oefeninge doen nie verloor jy dit

About His Ideal Match

Sy moet n natuur mens wees oor energie beskik om lang ente te kan stap en gesonde gewoontes na te streef Nie verslaaf te wees aan haar selfoon of skadelike gewoontes As sy goeie dress sence het is dit vir my n bonus Vrou wat goed lyk en goeie parfuum gebruik is soos om te wandel deur n roos tuin Ek woon in Struisbaai en ek sal verwag dat sy dinge saam met my doen wat die see bied Lief vir tuin maak en om te sit en lees as ek see kos uithaal Ek glo om n vrou ruimte te gee sodat sy ook haar dinge kan doen vriende te besoek boek te lees en nie nodig sal wees om heeldag agter n kospot te staan nie

What His Friends Say

Gooseberry hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
L'Agulhas, Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age:
71
Star Sign:
Libra
Height:
179cm (5' 10.5")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Ask me later
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Retired
Income:
Ask me later

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
58 - 68
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Average
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Outgoing
Valued Qualities:
Faithfulness
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
Walking on the beach
Music Preferences:
Blues; Classical
Reading:
I enjoy it
Books:
Crime
TV Shows:
Action / Adventure
Food
Cooking:
I quite like cooking
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals